Wie is ons? - Contact us


Home ] Familiewapen - Coat of Arms ] Boeke - Books ] [ Wie is ons? - Contact us ] Nuusbriewe - News letters ] Verhale uit die verlede ] Erfenis ] Sport held ]

 

Home
Familiewapen - Coat of Arms
Boeke - Books
Wie is ons? - Contact us
Nuusbriewe - News letters
Verhale uit die verlede
Erfenis
Sport held

 

Drie konsentriese sirkels versimboliseer hoe ‘n gesin (pa, ma en kinders) uitgroei tot ‘n engere familie

  (kinders, ouers, grootouers, ooms en tannies, neefs en niggies) en uiteindelik nog wyer uitkring tot ‘n 

uitgebreide familie (mense wat nie meer vir hulle verwantskap name het nie, maar nogtans dieselfde 

voorouers deel). Die Van der Walts in Suid-Afrika vorm hierdie buitenste sirkel. Hulle is deur dieselfde 

bloed band saamgebind –  almal afstammelinge van Gaele Andriesz wat in 1727 vanuit Friesland na die 

Kaap gekom het.

‘n Gesin, engere en uitgebreide familie word egter nie net deur die band van bloed, maar deur ‘n tweede 

– veel sterker – band van trou of lojaliteit verenig. Omdat hierdie belangrike band geneig is om te verslap 

en vervaag, namate die uitgebreide familie groter word, is die Van der Walt-familiebond in 1977, 250 

jaar na die stamvader se aankoms, in die lewe geroep.

Hierdie bond behoort dus nie aan die Bestuur nie – dit behoort aan elke Van der Walt. Sonder jou 

belangstelling en lojaliteit kan dit nie lewenskragtig wees en voortbestaan nie.

 

Voorsitter: Krause van der Walt

                krause@pmiller.co.za

 

Sekretaris: Johan van der Walt

 

Redakteur: Ockie van der Walt

 

Ander lede: Maarten en Bennie van der Walt

 

Posbus 40,

Potchefstroom,

2520.

 

Tel: (018) 293-4000

Faks: (018) 293-4030

 

 

View my Guestbook
Free Guestbooks by Bravenet.com

 

 

Kontak die Webmeester, Johan v.d. Walt by vanderwalt3@telkomsa.net vir enige gebreekte skakels of ander probleme.

Contact the Web Master Johan v.d. Walt at vanderwalt3@telkomsa.net for any bad links or other problems.